Ouerskap – Het dit ‘n invloed op jou en jou maat se verhouding?
Daar is ‘n hele paar aannames wat gemaak (en aanvaar) word oor hoe die verhouding tussen ouers verander na die geboorte van hulle eerste baba. Sommiges is oortuig daarvan dat die kwaliteit van die verhouding of die bevrediging wat uit die verhouding verkry word ongetwyfeld sal afneem (al is dit […]